Die kleinste ramp denkbaar

Die kleinste ramp denkbaar

by Francois Smith
Die kleinste ramp denkbaar

Die kleinste ramp denkbaar

by Francois Smith

eBook

$10.99  $13.13 Save 16% Current price is $10.99, Original price is $13.13. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Op die oog af is dié roman ’n storie oor ’n goeie dokter en ’n slegte polisieman. Want ’n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot ’n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Die leser sien deur Van Aardt se oë. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde?

Product Details

ISBN-13: 9780624089995
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/24/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 312
File size: 461 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Francois Smith doseer Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy debuutroman, Kamphoer (2014), is met die ATKV-Prosaprys en die Sala vir Beste Debuutwerk bekroon en sy vertaling David Kramer: ’n Biografie is ook met ’n Sala-letterkundeprys bekroon. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews