Die kind se naam is Anneke
Ses jaar ná Bloedvreemd skryf Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. Op sewejarige ouderdom het sy ’n breinvirus opgedoen. Ses jaar later vra mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei?            Met 'n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis. Anneke kan al hoe minder praat en verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Maar elke dag bring sy eie uitdagings. Aangrypende leesstof vir enigiemand wat al verlies ervaar het.
"1138805280"

10.49 In Stock
Die kind se naam is Anneke

Die kind se naam is Anneke

by Juliana Coetzer
Die kind se naam is Anneke

Die kind se naam is Anneke

by Juliana Coetzer

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Ses jaar ná Bloedvreemd skryf Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. Op sewejarige ouderdom het sy ’n breinvirus opgedoen. Ses jaar later vra mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei?            Met 'n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis. Anneke kan al hoe minder praat en verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Maar elke dag bring sy eie uitdagings. Aangrypende leesstof vir enigiemand wat al verlies ervaar het.

Product Details

ISBN-13: 9780798181891
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 02/07/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 317 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Juliana Coetzer woon tussen die berg en die see in Vermont. Om psigoterapie te doen met mense wat deur enige ervaring getraumatiseer is, is haar beroep. Skryf is haar passie en sy lees verbete. Daar het al twee boeke uit haar pen verskyn, nl Bloedvreemd in 2015, en twee jaar later, Oorkant jou.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews