Die keiser se duim
Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.            So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser.
1146334392

10.99 In Stock
Die keiser se duim

Die keiser se duim

by Chris Karsten
Die keiser se duim

Die keiser se duim

by Chris Karsten

eBook

$10.99  $14.28 Save 23% Current price is $10.99, Original price is $14.28. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.            So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser.

Product Details

ISBN-13: 9780798184854
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 09/17/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 537 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy romans is al vyf maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektuur, en vier maal met die die ATKV-prosaprys. Vir ​Op pad na Moormansgat​ ontvang hy ook die kykNET-Rapport Herman Binge-filmprys.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews