Die Jirre is my Wagter: Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt
Die psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.
"1141396517"

5.99
In Stock
5
1

88Die Jirre is my Wagter: Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt
88
5.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780796322937 |
---|---|
Publisher: | Lux Verbi |
Publication date: | 04/19/2022 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 88 |
File size: | 637 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog