Die jakkalsdans
Op ’n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood ’n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi. Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans? En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.
"1112123866"

8.49 In Stock
Die jakkalsdans

Die jakkalsdans

by François Loots
Die jakkalsdans

Die jakkalsdans

by François Loots

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Op ’n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood ’n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi. Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans? En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.

Product Details

ISBN-13: 9781415203422
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/21/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 491 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews