Die helder dae: Outobiografiese verhale, rubrieke en essays
Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is. Dink net watter vorme ’n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het. Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit én humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm ’n outobiografie in die kleine van dié man van die uitgewerswese, radio en teater. Eerlik, openhartig, spitsvondig. Enige leser wat belangstel in die Afrikaanse letterkunde en teater, op watter vlak ook al, sal Die helder dae insiggewend en besonder onderhoudend vind.
"1120198735"

9.99 In Stock
Die helder dae: Outobiografiese verhale, rubrieke en essays

Die helder dae: Outobiografiese verhale, rubrieke en essays

by Danie Botha

eBook

$9.99  $13.13 Save 24% Current price is $9.99, Original price is $13.13. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is. Dink net watter vorme ’n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het. Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit én humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm ’n outobiografie in die kleine van dié man van die uitgewerswese, radio en teater. Eerlik, openhartig, spitsvondig. Enige leser wat belangstel in die Afrikaanse letterkunde en teater, op watter vlak ook al, sal Die helder dae insiggewend en besonder onderhoudend vind.

Product Details

ISBN-13: 9780624070139
Publisher: Tafelberg
Publication date: 08/08/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Danie Botha is in 1947 naby De Doorns gebore. Van 1 Julie 1972 tot April 2000 is hy uitgewersredakteur by Tafelberg-Uitgewers. Tans vryskut hy. Van 2004 tot 2013 is hy mede-aanbieder van die kultuurprogram “Kaapse Dagboek” by Fine Music Radio. Hy was lank ’n lid van die beoordelaarspaneel vir die Fleur du Cap-toneelpryse. Van 1968 tot 2008 resenseer hy toneel vir Die Burger; tans vir die webruimte van die Masque-teater in Muizenberg en vir LitNet. Hy lewer ook boekbesprekings en huldigingsartikels vir Media24. In die laat neëntigerjare is hy rubriekskrywer vir (Die) Kerkbode. In November 2012 ontvang hy ’n ATKV-oorkonde vir sy bevordering van Afrikaans in die uitgewerswese en die teater.

Read an Excerpt

Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is. Dink net watter vorme ’n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het._x000D_

Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit én humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm ’n outobiografie in die kleine van dié man van die uitgewerswese, radio en teater._x000D_

Eerlik, openhartig, spitsvondig. Enige leser wat belangstel in die Afrikaanse letterkunde en teater, op watter vlak ook al, sal Die helder dae insiggewend en besonder onderhoudend vind.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews