Die Formidabele Ling-Ho

Die Formidabele Ling-Ho

by Johan Kruger
Die Formidabele Ling-Ho

Die Formidabele Ling-Ho

by Johan Kruger

eBook

$9.99  $10.50 Save 5% Current price is $9.99, Original price is $10.5. You Save 5%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur ’n karavaan, gevolg deur ’n Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga. Dit is hier waar dié klein bende vir Evie en Noah raakloop. In hul biblio­teekwa bring dié gedemoveerde bibliotekaresse en die drywer van die Travel­ling Library die geskrewe woord na die mense. Tussen Evie en Willem is daar ’n vonkie, maar daar is ook onweer in die lug. Die storm in aankoms gaan Willem en die meisie in die kis se bloutjie een aand met die saagtriek na kinderspeletjies laat lyk. Johan Kruger steek die draak met allerlei swaarwigtige Suid-Afrikaase werklikhede. Sy satire Die formidabele Ling Ho is soos ’n welkome bui reën oor ’n dor stuk platteland.

Product Details

ISBN-13: 9781415209219
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/19/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 248
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Kruger se mees onlangse roman, Die dag van die Lord, het in 2015 by Umuzi verskyn. Hy is die skrywer van vier jeugromans, ’n speurroman, twee historiese romans en verskeie kortverhale. Sy roman Die vloek is in 2012 vir ’n atkv-woordveertjie benoem. In sy vrye tyd vermaak hy sy kleinkinders met kulkunsies.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews