Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien: Jannus en Kriek en die tydmasjien
In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir ’n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?
"1139106165"

6.49 In Stock

eBook

$6.49  $7.14 Save 9% Current price is $6.49, Original price is $7.14. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir ’n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?

Product Details

ISBN-13: 9780624073253
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/10/2015
Series: Die dingesfabriek , #4
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 8 MB
Age Range: 8 - 10 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Benewens die Dingesfabriekreeks skryf sy ook die Anna Atoom- en Speurhond Willemreekse. Vir Anna Atoom is sy in 2013 deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Alba Bouwer Prys vir Kinderliteratuur bekroon. Sy woon saam met haar man, ook ’n patoloog, en hul sestienjarige dogter in Welgedacht, naby Kaapstad.
Astrid Castle is ’n vryskutillustreerder wat in Vishoek, naby Kaapstad, woon. Sy het al verskeie boeke vir die opvoedkundige mark geïllustreer. In 2012 het sy ‘n ATKV Kinderboektoekenning gewen vir haar illustrasies in Spookskip (Tafelberg, 2011).
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews