Die diepblou see

Die diepblou see

by François Loots
Die diepblou see

Die diepblou see

by François Loots

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Snags, vanaf die hawe, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit. Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur. In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe voorsate en mitiese figure teë. Bedags hou hy sy nagtelike eskapades geheim. In die oseaan beur hy weg van die sleur wat sy lewe geword het. Hoffie, die wonderkind wat op vyftien sy eerste graad ontvang het; Jan, die minister wat onder Louis Botha én Jan Smuts in die kabinet gedien het. Dis sý soort liberalisme waarteen die vaders van Apartheid tydens die 1948-verkiesing sou waarsku. Maar wat gaan soek hy snags in die diepblou waters? François Loots vervleg kontreitaal met mitologie en die magiese om in Die diepblou see gestalte te gee aan een van die fassinerendste Suid-Afrikaners van alle tye.

Product Details

ISBN-13: 9781415209486
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 308 KB
Language: Afrikaans

About the Author

François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die gedrukte media. Hy is die skrywer van ses romans. Sy boek Rooi Jan Alleman, oor die lewe van Bram Fischer, was op die kortlys van die Universiteit van Johannesburg-prys vir skeppende skryfwerk. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, werk hy nou in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews