Die derde oog

Die derde oog

by Etienne Leroux
Die derde oog

Die derde oog

by Etienne Leroux

eBook

$10.99  $14.28 Save 23% Current price is $10.99, Original price is $14.28. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Kaptein Demosthenes de Goede word ná die suksesvolle afhandeling van elf take aan die D-diens geleen vir sy laaste en twaalfde taak – hy ontvang opdrag om die berugte tycoon Borris Gudenov vas te trek. Gedurende hierdie soektog bevind De Goede hom in ’n inkopiesentrum met ’n sirkelgangtrap; ’n doolhof wat afdaal na die inferno. En soos Dante van ouds moet De Goede in die soeke na homself ’n hellevaart na benede aandurf.

Product Details

ISBN-13: 9780798178396
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 12/06/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 108
File size: 304 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Etienne Leroux (1922–1989) was een van die belangrikste Sestigers. Hy het baie vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring en dikwels groot omstredenheid veroorsaak. Sy werk is verskeie kere bekroon, o.m. twee keer met die Hertzogprys.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews