Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)

Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)

by Jaerock Lee
Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)

Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)

by Jaerock Lee

Paperback

$15.00 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

In 1985, terwyl ek vuriglik gebid het, was ek met die Heilige Gees gevul. Hy het begin om aan my die geheime voorsienigheid van God wat verborge was, te verduidelik. Dit was die "Boodskap van die Kruis." Ek het dit gedurende elke Sondagoggenddiens, vir een en twintig weke verkondig. Die kassetopnames van die "Boodskap van die Kruis" het ontelbare mense se lewens, plaaslik en oorsee beïnvloed. Dus waar ookal die "Boodskap van die Kruis" verkondig was, het die Heilige Gees soos 'n gloeiende vuur gewerk. Baie mense het hulle sondes bely, en was van hulle kwale of siektetoestande genees. Hulle het hul twyfel omtrent God se voorsienigheid verwerp, en het ware geloof en die ewige lewe verkry. Tot op daardie stadium het hulle nie God en Sy ware liefde, werklik verstaan nie. Hulle het begin om God se plan te verstaan, en om Hom te ontmoet, en glo deur middel van die boodskap, vir 'n ewige lewe.


Product Details

ISBN-13: 9791126312511
Publisher: Urim Books USA
Publication date: 01/11/2024
Pages: 314
Product dimensions: 5.50(w) x 8.25(h) x 0.66(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews