Die boek van gelukkige eindes

Die boek van gelukkige eindes

by Debbie Loots
Die boek van gelukkige eindes

Die boek van gelukkige eindes

by Debbie Loots

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Chris, ’n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. ’n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem ’n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak? ’n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse.

Product Details

ISBN-13: 9780795802041
Publisher: Queillerie
Publication date: 07/05/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 484 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Debbie Loots is in Polokwane, Limpopo, gebore. Sy het ’n honneursgraad in skone kunste by Michaelis verwerf voor sy ’n meestersgraad in skeppende skryfkunde aan die UK voltooi het. Debbie bly in Kaapstad en werk in die joernalistiek. Haar debuutroman, Split, het in 2016 die ATKV Woordveertjie Prosaprys verower.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews