Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven
’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. ’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven se ervarings as regsgeleerde, parlementslid en joernalis, sy kennis van die sielkunde, die natuur en van die Klein-Karoo – dit alles kom in sy skryfwerk na vore. Met spitsvondigheid, erns en satire gee hy vir ons in die een-en-twintigste eeu ’n sonderlinge beeld van vergange jare; ’n tyd van handkoffers en perdekarre, en toentertyd se Groot Griep. Toe skyndooies alte maklik lewend begrawe is …
"1122965192"

10.49 In Stock
Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

by Danie Botha

eBook

$10.49  $11.97 Save 12% Current price is $10.49, Original price is $11.97. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. ’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven se ervarings as regsgeleerde, parlementslid en joernalis, sy kennis van die sielkunde, die natuur en van die Klein-Karoo – dit alles kom in sy skryfwerk na vore. Met spitsvondigheid, erns en satire gee hy vir ons in die een-en-twintigste eeu ’n sonderlinge beeld van vergange jare; ’n tyd van handkoffers en perdekarre, en toentertyd se Groot Griep. Toe skyndooies alte maklik lewend begrawe is …

Product Details

ISBN-13: 9780624076667
Publisher: Tafelberg
Publication date: 11/06/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 500 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Danie Botha is in 1947 naby De Doorns gebore. Van 1 Julie 1972 tot April 2000 is hy uitgewersredakteur by Tafelberg-Uitgewers. Tans vryskut hy. Van 2004 tot 2013 is hy mede-aanbieder van die kultuurprogram “Kaapse Dagboek” by Fine Music Radio. Hy was lank ‘n lid van die beoordelaarspaneel vir die Fleur du Cap-toneelpryse. Van 1968 tot 2008 resenseer hy toneel vir Die Burger; tans vir die webruimte van die Masque-teater in Muizenberg en vir LitNet. Hy lewer ook boekbesprekings en huldigingsartikels vir Media24. In die laat neëntigerjare is hy rubriekskrywer vir (Die) Kerkbode. In November 2012 ontvang hy ‘n ATKV-oorkonde vir sy bevordering van Afrikaans in die uitgewerswese en die teater.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews