Die Banting-sakgids

Die Banting-sakgids

by Tim Noakes
Die Banting-sakgids

Die Banting-sakgids

by Tim Noakes

eBook

$6.49  $7.00 Save 7% Current price is $6.49, Original price is $7. You Save 7%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT! Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en ’n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in ’n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat ’n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal ’n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

Product Details

ISBN-13: 9781776091676
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 186
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Prof. Tim Noakes het meer as 750 wetenskaplike publikasies en artikels op sy kerfstok. Hy is al meer as 16 000 keer in wetenskaplike literatuur gesiteer, het ’n H-index van 71 en is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Navorsingstigting as A1-wetenskaplike gegradeer. Nadat hy op navorsing afgekom het wat huidige internasionale dieetriglyne as ’n dwaling aan die kaak stel, en hy gefrustreerd geraak het nadat sy eie gesondheid agteruitgegaan het, het prof. Noakes navorsing oor die effek van koolhidrate, proteïne en vette op die mensdom begin doen. Sy navorsing het hom oortuig dat ’n laekoolhidraat-, hoëvet-dieet die gesondste alternatief vir baie mense is.
Bernadine Douglas is die stigter van die Slender Slim 4 U-Banting-kliniekgroep. Sy bied ondersteuning en raad aan kliënte deur persoonlike konsultasies en ook aanlyn via sosiale media. Bernadine werk vanuit ’n mediese praktyk in Kaapstad waar sy kliënte sien vir persoonlike konsultasies en gewigsbestuur. Sy is ’n voedingsterapeut wat spesialiseer in dieet- en gewigsbestuur, sport- en oefeningsvoeding, asook in persoonlike- en kindervoeding.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews