Die Alibi Klub
In 1998 arriveer ’n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor ’n tydperk van ’n paar jaar as kroegman met ’n groep karakters by The Alibi kennis maak. The Alibi is ’n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl ’n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels. Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies. Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is ’n unieke dokument oor ’n tydperk in die lewe van ’n groep individue, ’n woonbuurt en ’n stad wat onherroeplik verander het.
1128437525

8.99 In Stock
Die Alibi Klub

Die Alibi Klub

by Jaco van Schalkwyk
Die Alibi Klub

Die Alibi Klub

by Jaco van Schalkwyk

eBook

$8.99  $9.50 Save 5% Current price is $8.99, Original price is $9.5. You Save 5%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In 1998 arriveer ’n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor ’n tydperk van ’n paar jaar as kroegman met ’n groep karakters by The Alibi kennis maak. The Alibi is ’n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl ’n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels. Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies. Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is ’n unieke dokument oor ’n tydperk in die lewe van ’n groep individue, ’n woonbuurt en ’n stad wat onherroeplik verander het.

Product Details

ISBN-13: 9781415206041
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/01/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 352 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Jaco van Schalkwyk is in 1979 gebore en ontvang ’n Baccalaureusgraad in Skone Kunste aan die Pratt Institute in Brooklyn, New York, waar hy die redakteur van The Prattler was en die Pratt Circle Award for Academic Achievement in 2003 ontvang.In 2008 keer hy terug na Suid-Afrika. Van Schalkwyk is ’n kunstenaar. Sy werk, beskikbaar deur Gallery aop in Johannesburg, verskyn in private en korporatiewe versamelings in Suid-Afrika, die Verenigde State en Europa.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews