Decima (AFR)
In die Oos-Kaapse veld maak ’n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima – ’n formidabele swartrenosterkoei. Haar dogter, Tandeka, is dragtig, en die handvol renosters sien uit na die kalf se koms in die lente. Maar vir Decima is daar vrees wat met elke volmaan in haar opwel. Sy kan steeds die gebeure onthou wat haar baie seisoene vantevore wees gelaat het. Al werkend aan Decima se verhaal, is Eben. Hy vra: Hoe skryf mens oor hierdie dier as gevoelvolle wese? Deel van die storie is die verskillende karakters wat ’n impak op die lot van die renosters het: stropers, hul kliënte, beoefenaars van tradisionele medisyne, ook die bewaarders. En tussendeur is daar Eben se brose ma wat in die land agtergebly het. Soos hy sy weg vind deur die bladsye van sy manuskrip, is dit die stem van Decima wat die suiwerste in sy gedagtes klink. Eben Venter se boek kombineer outofiksie, fabel, ’n speurverhaal en die wetenskap, en is ’n dringende pleidooi vir die bewaring van een van die wêreld se megaherbivore. Decima is ’n elegiese werk vir baie stemme waarin die skrywer die aard van verlies in sy vele gestaltes besing en besweer.
"1143611730"

10.49 In Stock
Decima (AFR)

Decima (AFR)

by Eben Venter
Decima (AFR)

Decima (AFR)

by Eben Venter

eBook

$10.49  $11.85 Save 11% Current price is $10.49, Original price is $11.85. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In die Oos-Kaapse veld maak ’n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima – ’n formidabele swartrenosterkoei. Haar dogter, Tandeka, is dragtig, en die handvol renosters sien uit na die kalf se koms in die lente. Maar vir Decima is daar vrees wat met elke volmaan in haar opwel. Sy kan steeds die gebeure onthou wat haar baie seisoene vantevore wees gelaat het. Al werkend aan Decima se verhaal, is Eben. Hy vra: Hoe skryf mens oor hierdie dier as gevoelvolle wese? Deel van die storie is die verskillende karakters wat ’n impak op die lot van die renosters het: stropers, hul kliënte, beoefenaars van tradisionele medisyne, ook die bewaarders. En tussendeur is daar Eben se brose ma wat in die land agtergebly het. Soos hy sy weg vind deur die bladsye van sy manuskrip, is dit die stem van Decima wat die suiwerste in sy gedagtes klink. Eben Venter se boek kombineer outofiksie, fabel, ’n speurverhaal en die wetenskap, en is ’n dringende pleidooi vir die bewaring van een van die wêreld se megaherbivore. Decima is ’n elegiese werk vir baie stemme waarin die skrywer die aard van verlies in sy vele gestaltes besing en besweer.

Product Details

ISBN-13: 9781415211267
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/15/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Eben Venter is die skrywer van nege hoogaangeskrewe romans, onder meer Ek stamel, ek sterwe, Begeerte, en Horrelpoot. Hy is reeds vyf keer met die WA Hofmeyr-prys bekroon, en het die KykNet-Rapport-prys vir sy boek Wolf, wolf ontvang. Hy is ook die skrywer van twee kortverhaalbundels en ’n versameling rubrieke. Sy boek Green as the sky is blue het hy as deel van ’n doktorsgraad in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van Queensland voltooi, en sy werk is in Engels, Nederlands en Duits vertaal. Hy is gebore op ’n skaapplaas in die Oos-Kaap en woon tans in Australië.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews