Chuck Norris kan deel deur nul

Chuck Norris kan deel deur nul

by Annelie Ferreira
Chuck Norris kan deel deur nul

Chuck Norris kan deel deur nul

by Annelie Ferreira

eBook

$7.49  $8.57 Save 13% Current price is $7.49, Original price is $8.57. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir ’n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, ’n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, ’n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder ’n paar Chuck Norris-grappe in die mengsel, en die lewe kan redelik ingewikkeld raak vir Albert. Dinge kry egter ’n wending wanneer die buurvrou oorkant die straat in kraam ingaan en Albert en die boelie die enigstes is wat haar kan help.

Product Details

ISBN-13: 9780624068945
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/26/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 1 MB
Age Range: 13 - 15 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Ná ’n BA en diploma in Vertaling aan die US het Annelie Ferreira as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human&Rousseau Uitgewers gewerk. Daarna volg deeltydse- en vryskutwerk vir ’n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy publiseer ’n aantal nie-fiksieboeke, asook ’n roman, Hoekom honde nie kan sing nie. Sy was die samesteller van Paaie, ’n boek oor verskillende godsdiensperspektiewe. Sy is getroud, met twee dogters, en bly tans in Bristol, Engeland, waar haar man as aktuaris werk. Sy reis gereeld terug na hulle huis in Durbanville. Haar jeugroman Tot siens, koning Arthur word bekroon as die Goue Wenner: Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2012 en die M.E.R.-prys vir jeugroman in 2013.

Read an Excerpt

Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir ’n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, ’n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, ’n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder ’n paar Chuck Norris-grappe in die mengsel, en die lewe kan redelik ingewikkeld raak vir Albert. Dinge kry egter ’n wending wanneer die buurvrou oorkant die straat in kraam ingaan en Albert en die boelie die enigstes is wat haar kan help.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews