Bord

Bord

by Marlene van der Westhuizen
Bord

Bord

by Marlene van der Westhuizen

eBook

$12.99  $17.00 Save 24% Current price is $12.99, Original price is $17. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel – Vleis, Pluimvee en Seekos – en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met 'n kontinentale invloed. Alles word voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes. Bord is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in dié boek vind.

Product Details

ISBN-13: 9781432309978
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 79 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Marlene van der Westhuizen is 'n opgeleide sjef en die outeur van sewe kookboeke, uitgegee deur Bookstorm (die jongste vier kookboeke is ook in Afrikaans beskikbaar). Haar eerste boek Delectable is in 2006 uitgegee. Marlene is in Seepunt en Frankryk gevestig en is bekend vir haar kookklasse en -toere na Frankryk.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews