Bomskok
1989. In Johannesburg blaker ’n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ’n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot ’n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie. En alles behalwe ’n ware storie.
1120955993

8.49 In Stock
Bomskok

Bomskok

by Tinus Horn
Bomskok

Bomskok

by Tinus Horn

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

1989. In Johannesburg blaker ’n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ’n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot ’n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie. En alles behalwe ’n ware storie.

Product Details

ISBN-13: 9780143531111
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/04/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 314 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews