Bobbie

Bobbie

by Elizabeth Pienaar
Bobbie

Bobbie

by Elizabeth Pienaar

eBook

$9.99  $12.00 Save 17% Current price is $9.99, Original price is $12. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Toe sy geliefde Natasha in ’n aanval omkom, is Bobbie se lewe aan skerwe . Hy word verwaarloos en agtergelaat – totdat hy uiteindelik by ’n diereskuiling beland. Toe Jessie haar Alsatian, Dash, aan leukemie verloor, is sy ontroosbaar. Maar in ’n ander wêreld is Natasha en Dash nie van plan om op te gee nie . . . al wat hulle nodig het, is een gewillige hart, slegs een goeie daad om Bobbie en Jessie na mekaar toe te trek. In hierdie aangrypende verhaal, wat op ware feite gegrond is, leer Bobbie en Jessie dat solank daar hoop is, is enigiets moontlik.


Product Details

ISBN-13: 9780798164344
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 03/05/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 164
File size: 754 KB
Age Range: 12 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Elizabeth Pienaar woon in Johannesburg. Sy het ’n tienerdogter en is ’n argitek van beroep. Sy wen die HSBC/SA Pen Award in 2005, was op die kortlys van die European Union Literary Awards in 2006 en die Sanlam Youth Literature Award in 2012. Sy het o.a. Die Caine Prize Workshop in Kenia in 2007 bygewoon, asook die Bread Loaf in the VSA in 2012.

Read an Excerpt

Toe sy geliefde Natasha in ’n aanval omkom, is Bobbie se lewe aan skerwe . Hy word verwaarloos en agtergelaat – totdat hy uiteindelik by ’n diereskuiling beland. Toe Jessie haar Alsatian, Dash, aan leukemie verloor, is sy ontroosbaar. Maar in ’n ander wêreld is Natasha en Dash nie van plan om op te gee nie . . . al wat hulle nodig het, is een gewillige hart, slegs een goeie daad om Bobbie en Jessie na mekaar toe te trek. In hierdie aangrypende verhaal, wat op ware feite gegrond is, leer Bobbie en Jessie dat solank daar hoop is, is enigiets moontlik.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews