Bloedmaan

Bloedmaan

by Hennie Malan
Bloedmaan

Bloedmaan

by Hennie Malan

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Trudie kom na ’n gewone werksdag by haar woonstel.
Elsa deel haar mee dat ’n man haar gesoek het. ‘n Ruk later is daar ’n klop aan die deur. Weerlig sweepslag by die woonstel terselfdertyd toe sy die deur oopmaak, spring ‘n kort mannetjie die woonstel binne. Hy het nie rekening gehou met Trudie wat hom blitsig grond toe bring nie, tot Elsa se ontsteltenis want dis die man wat Trudie gesoek het. Trudie is geskok toe sy hoor die man wat die woonstel binne gespring het, ’n prokureur is wat haar tweede pa se sake behartig van wie se bestaan sy nooit van geweet het nie. Verstom moes sy aanhoor dat sy die erfgenaam van ’n wildsplaas is, geleë aan die voet van die Soutpansberge. Trudie se vriendin Rika sterf kort nadat ’n man bos rose vir Trudie gestuur het.
Op die wildsplaas ontmoet sy Vennessa, haar suster wat haar vyandig behandel. Eerste aand ontmoet sy Rudie wat haar voete dadelik onder haar uitgeslaan het. Die eerste aand word daar briefie met bloed op geskryf, in Trudie se kamer gelos.


Product Details

BN ID: 2940155764694
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 08/04/2018
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 269 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Hennie Malan is gebore in die Vaaldriehoek-omgewing en waar tans hy ook boer. Hennie staan in die middel van sy twee susters waarvan hulle drie kinders is. Hulle het in 1987 op 'n plaas in die distrik gaan woon en moes maar altyd hand bysit op die plaas, maar voor dit het hulle eers in 'n dorpshuis in Vanderbijlpark gebly. Hy het skoolgegaan by Laerskool Hendrik van der Bijl en in 1988 by Laerskool Kalabasfontein wat 'n klein plaasskooltjie was. Hennie het 1994 by Die Ankerskool klaargemaak. Vanaf hy klaargemaak het met skool het hy sy pa gehelp met die boerdery en na sy pa se dood September 2014 het hy sy pa se voetspore begin volg met die boerdery waar sy pa laaste opgehou het. So tussen die boerdery as dinge nie teveel sy aandag trek nie, maak hy 'n paar minute tyd so tussen al die koeie en hoenders om aandag te gee aan sy skryfwerk. 2010 het hy sy eerste manuskrip op 'n Nokia N70 begin tik en dit is hoe Bloedmaan gebore is ... op 'n selfoon waarvan 7 jaar se navorsing gedoen is.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews