Blits 2: Operasie Hoërskool

Blits 2: Operasie Hoërskool

Blits 2: Operasie Hoërskool

Blits 2: Operasie Hoërskool

eBook

$6.99  $7.60 Save 8% Current price is $6.99, Original price is $7.6. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek om te bly en is 'n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!

Product Details

ISBN-13: 9780624084082
Publisher: Tafelberg
Publication date: 06/06/2019
Series: Blits , #2
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 513 KB
Age Range: 12 - 14 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Nadine Blom is 'n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: "Moenie uitstel nie, doen dit nou!" Sy woon in Melkbosstrand.
Adriaan Blom is 'n leerder van Hoërskool Melkbosstrand. Sy eerste liefde is tennis, maar hy geniet ook rekenaarprogrammering en kuier met vriende. Dit is sy droom om deel te word van 'n internasionale hacker-weldoenersgroep wat internasionale kubermisdaad bekamp. Hy hou van Oreo Krushers en om te longboard deur Melkbosstrand se lane.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews