Blinde liefde

Blinde liefde

by Elsa Hamersma
Blinde liefde

Blinde liefde

by Elsa Hamersma

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Karla bedank haar werk by ’n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op ’n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore ’n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is. Nogtans is sy dadelik baie sterk aangetrokke tot hom. Tot haar skok is daar ook groot finansiële probleme op die plaas en Karla moet bitter hard werk om van die gastehuis ’n sukses te maak. Intussen word haar innerlike woelinge daagliks meer. Is Hugo sy broer se moordenaar? Wat behels die eienaardige verhouding tussen hom en die beeldskone Natalie van die buurplaas? En kan Karla regtig daarop reken dat daar nie ná al die jare ook in Londen, waar hy eintlik bly, ’n meisie op Hugo wag nie? Die moord, die spoke in die gastehuis, haar eksman en Natalie maak Karla se lewe daagliks ál moeiliker. Dit is asof haar lyf een taal praat en haar verstand ’n ander. Is dit dalk ’n geval van blinde liefde?

Product Details

ISBN-13: 9780624063711
Publisher: Satyn
Publication date: 09/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 971 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Elsa Hamersma het grootgeword in Pretoria, waar sy skool en universiteit toe is. Ná haar huwelik met André werk en leef hulle twee-en-dertig jaar in Johannesburg. Ná aftrede trek hulle Stellenbosch toe en bou ’n vakansiehuis op Jakkalsfontein aan die Weskus. Die lewe by die see wen hul harte en tans woon hulle voltyds op Jakkalsfontein. Elsa het al verskeie tydskrifverhale, romanses en ’n bekroonde jeugverhaal die lig laat sien.

Read an Excerpt

Karla bedank haar werk by ’n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op ’n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore ’n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is. Nogtans is sy dadelik baie sterk aangetrokke tot hom. _x000D_

_x000D_

Tot haar skok is daar ook groot finansiële probleme op die plaas en Karla moet bitter hard werk om van die gastehuis ’n sukses te maak. Intussen word haar innerlike woelinge daagliks meer. Is Hugo sy broer se moordenaar? Wat behels die eienaardige verhouding tussen hom en die beeldskone Natalie van die buurplaas? En kan Karla regtig daarop reken dat daar nie ná al die jare ook in Londen, waar hy eintlik bly, ’n meisie op Hugo wag nie? _x000D_

_x000D_

Die moord, die spoke in die gastehuis, haar eksman en Natalie maak Karla se lewe daagliks ál moeiliker. Dit is asof haar lyf een taal praat en haar verstand ’n ander. Is dit dalk ’n geval van blinde liefde?

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews