Beste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet
Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder - en lekkerder - te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te konsentreer. Die skrywers het die beste resepte uit die reeks uitgekies vir hierdie boek. Dit sluit lae-GI-weergawes in van die gewilde geregte soos lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek - wat bewys dat heilsame kos ook smulkos kan wees.
1121673878

12.49
In Stock
5
1
![Beste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.11.2)
Beste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet
160![Beste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.11.2)
Beste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet
160
12.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624071464 |
---|---|
Publisher: | Human & Rousseau |
Publication date: | 03/10/2015 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 160 |
File size: | 12 MB |
Note: | This product may take a few minutes to download. |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog