Baas van Babilon (Boss of Babilon)

Baas van Babilon (Boss of Babilon)

by Ena Murray
Baas van Babilon (Boss of Babilon)

Baas van Babilon (Boss of Babilon)

by Ena Murray

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ʼn onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas nie aanvaar word nie omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis enkele van die elemente van dié komplekse familiedrama. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ʼn tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het?

Product Details

ISBN-13: 9780624072553
Publisher: Jasmyn
Publication date: 11/19/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 212
File size: 363 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ʼn hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews