As jy Droom

As jy Droom

As jy Droom

As jy Droom

eBook

$5.99  $6.48 Save 8% Current price is $5.99, Original price is $6.48. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Elke droom begin met 'n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners 'n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as 'n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers 'n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.

As jy droom is 'n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. 'n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...


Product Details

ISBN-13: 9781776250370
Publisher: Pan Macmillan South Africa
Publication date: 02/15/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 1 MB
Age Range: 12 - 16 Years

About the Author

Daniëlla van Heerden is 'n TV-nuusleser en -joernalis. Vir haar werk by eNuus op kykNET is sy onder meer bekroon as die Nasionale Persklub se TV-nuusjoernalis van die jaar, en sy het ook ‘n ATKV-mediaveertjie ontvang vir die beste TV-insetsel. Die Afrikaanse Taalraad het haar vereer met ‘n Kokertoekenning vir haar bydrae tot Afrikaans, en in 2017 word sy aangewys as die Noordwes-Universiteit se Jong Alumnus van die Jaar. Daniëlla en haar fotograafman Cornél het 'n dogtertjie, Simoné. Die gesin woon saam met hulle Jack Russells in Roodepoort.

Megan Werner is ‘n 19-jarige vlieënier en motiveringspreker en stigter van die U Dream Global-inisiatief. Sy woon naby die Lanseria-lugawe in Johannesburg. Megan het in 2019 gematrikuleer en is tans besig met haar kommersiële vlieglisensie.


Daniëlla van Heerden is 'n television newsreader and journalist for eNuus on kykNET and has received numerous awards for her work. She lives in Johannesburg with her photographer husband Cornél and their daughter Simoné.
Megan Werner is a 19-year-old pilot and motivational speaker and founder of the U Dream Global initiative. She lives close to Lanseria Airport in Johannesburg. She matriculated in 2018 and is currently working towards her commercial pilot license.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews