As die liefde seëvier

As die liefde seëvier

by Heleen Malherbe
As die liefde seëvier

As die liefde seëvier

by Heleen Malherbe

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Sal die liefde kan seëvier deur ‘n droogte-seisoen in die natuur in die lewe as Amanda smag na ‘n kindjie en Paul verlate wag op reën. ‘n Verhaal van liefde, woede, verlatenheid en uiteindelik seëvier die liefde.‘n Trilogie wat jou deur die lewens van mense neem op soek na liefde wat deur jare se loop tog telkemale deur omstandighede gedwing word om te oorweeg.
Die liefde seëvier altyd.

Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.

In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is ’n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans ’n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.


Product Details

BN ID: 2940154567265
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 09/27/2017
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 227 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Heleen is die stigter van Malherbe Uitgewers. Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom. In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is ’n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans ’n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews