Anton Goosen: Liedjieboer

Anton Goosen: Liedjieboer

by Hanlie Retief
Anton Goosen: Liedjieboer

Anton Goosen: Liedjieboer

by Hanlie Retief

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief.  Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. ’n Lewe teen die stroom op.

Product Details

ISBN-13: 9780624089742
Publisher: Tafelberg
Publication date: 06/16/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 304
File size: 5 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Hanlie Retief is 'n alombekende joernalis en skrywer van die topverkoper-biografie Byleveld. Haar weeklikse onderhoude met bekendes is een van die mees geliefde rubrieke in Rapport. Sy het al die Sikuvile- en Piet Cillié-toekennings, Media24-Legends, ATKV-Mediaveertjies en Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat ontvang.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews