Anderkant die spieël

Anderkant die spieël

by Melissa Scharneck
Anderkant die spieël

Anderkant die spieël

by Melissa Scharneck

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in ’n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op ’n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurvrou haar met ’n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.

Product Details

ISBN-13: 9780795800726
Publisher: Queillerie
Publication date: 11/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 462 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Melissa Scharneck (Talia vat grond, Alles wat blink), is ’n onderwyseres op Queenstown. Haar sterreteken is Pisces. Sy geniet dit om in haar vrye tyd te skryf en in haar tuin te werk, terwyl sy selde skottelgoed of wasgoed was. Buiten skryf en tuinwerk hou sy haarself graag om die stoof en die TV doenig. Sy woon saam met haar seun en haar kat en is agterdogtig oor prinse op wit perde.

Read an Excerpt

Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in ’n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op ’n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurvrou haar met ’n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews