Amatola

Amatola

by Piet van Rooyen
Amatola

Amatola

by Piet van Rooyen

eBook

$9.99  $10.50 Save 5% Current price is $9.99, Original price is $10.5. You Save 5%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek ’n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na ’n reeks rotstekeninge: ’n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na ’n uitmergelende soektog vind. Hulle blydskap is egter van korte duur: ’n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om ’n losprys te eis. Amatola is Piet van Rooyen op sy beste.

Product Details

ISBN-13: 9781485903178
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 272
File size: 621 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Piet van Rooyen is die skrywer van vier poësiebundels en agt romans. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisie in 1993. Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir ’n debuutroman. Die olifantjagters verskyn in 1997 en dié roman ontvang in 1998 die M-Net-prys. Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010), Rodriguez (2012), en Voëlvry (2015). Hy is tans professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Namibië.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews