Altyd Maar Jy
Mark en Wendy se paaie kruis vroeg in hul lewens. Dalk hopeloos te vroeg. Hulle verbrand hul vingers en daar is geen begrip of ondersteuning nie. Dokter Stevens, Mark se pa, wat meer gesteld is op sy status as sy seun se geluk, kry dit dan ook reg om die twee jongmense met leuens uitmekaar te dryf.

Wendy bekwaam haar as verloskundige en gaan vestig haar op 'n klein kusdorpie waar niemand van haar en Mark se verlede weet nie. Na jare van trane en bloedsweet begin sy selfs weer vrede ervaar.
Mark beland as gemeenskap dokter by dieselfde hospitaal waar Wendy geglo het, haar veilige hawe is. Van haar jeugliefde is min oor. Verbitterd en ongenaakbaar maak hy die lewe vir Wendy en haar kollegas ondraaglik.

Hulle vind mekaar weer, maar Wendy se onsekerheid oor Mark se liefde en toewyding dreig voortdurend om hulle uitmekaar te dryf. Om dinge nog verder te kompliseer, daag die blonde Gloria uit Mark se studentedae ook by die hospitaal op.

Gaan hulle liefde die onderliggende vrees en onsekerheid oor hul toekoms saam deurstaan?
1146278600

15.99 In Stock
Altyd Maar Jy

Altyd Maar Jy

by Noleen Fitchet
Altyd Maar Jy

Altyd Maar Jy

by Noleen Fitchet

Paperback

$15.99 
  • SHIP THIS ITEM
    Ships in 1-2 days
  • PICK UP IN STORE

    Your local store may have stock of this item.

Related collections and offers

Overview

Mark en Wendy se paaie kruis vroeg in hul lewens. Dalk hopeloos te vroeg. Hulle verbrand hul vingers en daar is geen begrip of ondersteuning nie. Dokter Stevens, Mark se pa, wat meer gesteld is op sy status as sy seun se geluk, kry dit dan ook reg om die twee jongmense met leuens uitmekaar te dryf.

Wendy bekwaam haar as verloskundige en gaan vestig haar op 'n klein kusdorpie waar niemand van haar en Mark se verlede weet nie. Na jare van trane en bloedsweet begin sy selfs weer vrede ervaar.
Mark beland as gemeenskap dokter by dieselfde hospitaal waar Wendy geglo het, haar veilige hawe is. Van haar jeugliefde is min oor. Verbitterd en ongenaakbaar maak hy die lewe vir Wendy en haar kollegas ondraaglik.

Hulle vind mekaar weer, maar Wendy se onsekerheid oor Mark se liefde en toewyding dreig voortdurend om hulle uitmekaar te dryf. Om dinge nog verder te kompliseer, daag die blonde Gloria uit Mark se studentedae ook by die hospitaal op.

Gaan hulle liefde die onderliggende vrees en onsekerheid oor hul toekoms saam deurstaan?

Product Details

ISBN-13: 9781991455345
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 09/09/2024
Pages: 276
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.58(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews