Agter die berge

Agter die berge

by Tryna Du Toit
Agter die berge

Agter die berge

by Tryna Du Toit

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.

Product Details

ISBN-13: 9780798166249
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/30/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 184
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Een van die bekendste name in die genre van romantiese Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is haar bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Jamie Uys was die vervaardiger en Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar. Haar seun woon in Hermanus

Read an Excerpt

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews