Afrikaanse Kinder Stories

Afrikaanse Kinder Stories

by Hennie Reyneke

Narrated by Karin Botha, Johan Bester

Unabridged — 1 hours, 8 minutes

Afrikaanse Kinder Stories

Afrikaanse Kinder Stories

by Hennie Reyneke

Narrated by Karin Botha, Johan Bester

Unabridged — 1 hours, 8 minutes

Audiobook (Digital)

$4.99
FREE With a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime
$0.00

Free with a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime

START FREE TRIAL

Already Subscribed? 

Sign in to Your BN.com Account


Listen on the free Barnes & Noble NOOK app


Related collections and offers

FREE

with a B&N Audiobooks Subscription

Or Pay $4.99

Overview

Hierdie oudio boek bestaan uit 21 kort Afrikaanse stories vir kinders.**

Die meeste van die stories gaan oor diere, maar daar is twee wat oor kinders gaan.

Die stories behoort reg te wees vir seuns en dogters van so 4 tot so 10 jaar oud.**

Daar is geen wrede, vulgêre of bangmaak dele in die stories nie. Die stories is redelik realisties behalwe vir diere wat kan praat en een storie van `n ruimtemannetjie. Die stories gaan nie oor hekse, towenaars, monsters, spoke, zombies, oorlog, geloof, politiek, of bisarre en vreemde goed nie.

Die totale lengte is 1 uur en 6 minute. Hier volg die titels en lengtes van die stories:

01 Karel die Krimpvarkie - 3:15

02 Pinkie die Olifantjie - 2:30

03 Gogga en Spinnie - 3:07

04 Kosie en Kokkie - 2:16

05 Manie die Mol - 3:13

06 Jasper die Leeu - 3:02

07 Paco die Pikkewyntjie - 4:12

08 Nina en Sarel - 4:19

09 Skrikkie en Skillie - 3:12

10 Pokkel die Eekhoring - 2:23

11 Seppie die Katjie - 2:31

12 Wie het op Carla se Kop Gepiepie? - 2:53

13 Kolie die Koalatjie - 2:34

14 Bobbie die Bobbejaantjie - 3:27

15 Bennie die Bokkie - 3:42

16 Frikkie die Vissie - 2:48

17 Vlakkie die Vlakvarkie - 4:46

18 Bakkies die Boesman - 3:33

19 Jaco die Meerkatjie - 3:13

20 Estelle is Bang vir die Donker - 1:57

21 Kallie en Zonie - 4:03


Product Details

BN ID: 2940191754956
Publisher: Hennie Reyneke
Publication date: 03/10/2024
Edition description: Unabridged
Language: Afrikaans
Age Range: 5 - 8 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews