Aangeraak vir Meer!: Werking van die Heilige Gees

Aangeraak vir Meer!: Werking van die Heilige Gees

by Chris Liebenberg
Aangeraak vir Meer!: Werking van die Heilige Gees

Aangeraak vir Meer!: Werking van die Heilige Gees

by Chris Liebenberg

Paperback

$9.00 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
    Choose Expedited Shipping at checkout for delivery by Thursday, April 4
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Ons het sedert Oktober 2001 'n nuwe pêrel ontdek. 'n Pêrel wat so kosbaar is dat ons bereid is om ons aardse- alles te verkoop: ons besittings, ons salaris prys te gee, as dit gevra sou word; ons gemeente op te gee en selfs ons kerkgenootskap te verlaat. Ons het bereid geword om die pêrel te koester met alles wat ons het. Kom, verlustig jou in die pêrel wat ons ontdek het en word so AANGERAAK dat jy ook NOG MEER wil ontdek.

Product Details

ISBN-13: 9781535020435
Publisher: CreateSpace Publishing
Publication date: 07/03/2016
Pages: 200
Product dimensions: 5.98(w) x 9.02(h) x 0.42(d)
Language: Afrikaans

About the Author

Chris en Adelia Liebenberg is al sedert 1979 voltyds in diens van die Here. Hulle eerste gemeente was die Ned Gerf Gemeente Hermanus. Na drie jaar is hulle beroep na die Ned Geref Gemeente Welgemoed. In 2001 het die Here hulle deur Sy Heilige Gees op 'n besondere wyse aangeraak, sodat hulle lewens en bediening sedertdien verander het. Oor hierdie aanraking van die Here het hulle 'n boekie geskryf met die titel: AANGERAAK vir MEER. Sedert 2005 is hulle betrokke by 'n nuut gestigte gemeente.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews