Absoluut Einstein

Absoluut Einstein

by Christien Neser
Absoluut Einstein

Absoluut Einstein

by Christien Neser

eBook

$6.99  $8.01 Save 13% Current price is $6.99, Original price is $8.01. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia 'n ogie oor hom hou. Sy's die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest 'n robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm 'n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie. 

Product Details

ISBN-13: 9780624090410
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/13/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 331 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Christien Neser is ’n spraakterapeut van Bryanston, Johannesburg.  Sy het haar eerste boek, Kondensmelk (Lapa) in 2009 gepubliseer. Dit was die begin van die gewilde Elle-reeks. Jeugboeke wat by Tafelberg verskyn het, is Amper Einstein (2013) en Pienk is nie vir sissies nie (2017).   
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews