Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin. Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8–12; treffende foto’s en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir ’n toer in die wildtuin.

Die Wilde Wêreld van Afrika: 'n safari-gids vir jong verkenners
64Die Wilde Wêreld van Afrika: 'n safari-gids vir jong verkenners
64Product Details
ISBN-13: | 9781775848080 |
---|---|
Publisher: | Penguin Random House South Africa |
Publication date: | 06/02/2022 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 64 |
File size: | 111 MB |
Note: | This product may take a few minutes to download. |
Age Range: | 11 - 17 Years |
Language: | Afrikaans |