Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

by Lynn Bedford Hall
Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

by Lynn Bedford Hall

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie storie gaan oor Mattie, ’n jong meisie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam totdat daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! ’n Olifant het op Mattie se kamer venster geklop en dit was die begin van wonderlike avonture in ’n geheime droomwêreld gevul met diere. In hierdie book help Mattie vir Ellie die olifant om te vlieg. Ellie bollemakiesie terug aarde toe en Mattie red haar.

Product Details

ISBN-13: 9781432306113
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/21/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 32
File size: 5 MB
Age Range: 5 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Lynn Bedford Hall is ’n geliefde, bekende en ervare kos skrywer, bekroonde outeur en joernalis. Sy was ’n skool onderwyser en het ook ’n paar kinderboeke geskryf. Haar boeke sluit in, interalia, Potjie en Pretoria, Fig Jam and Foxtrot, Keur uit die kookku
Jane Heinrichs is ’n bekroonde kinderboek illustreerder. Sy het ’n BA in Kuns Geskiedenis en Klassieke Tale ontvang vanaf die University of Manitoba en ’n MA in Kuns Geskiedenis vanaf The Courtauld Institute of Art, albei geslaag met lof! Sy het ook ’n MA
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews