Lojale verset
Kritiese gedagtes oor die Afrikaanse kultuurstrewe en literêre beweging.
1126958348
Lojale verset
Kritiese gedagtes oor die Afrikaanse kultuurstrewe en literêre beweging.
8.99 In Stock
Lojale verset

Lojale verset

by N.P. Van Wyk Louw
Lojale verset

Lojale verset

by N.P. Van Wyk Louw

eBook

$8.99  $10.13 Save 11% Current price is $8.99, Original price is $10.13. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Kritiese gedagtes oor die Afrikaanse kultuurstrewe en literêre beweging.

Product Details

ISBN-13: 9780624078258
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/17/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 125
File size: 213 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Nicolaas Petrus (NP) van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland gebore. Hy voltooi sy skoolloopbaan in Kaapstad. Hy studeer Duits en Filosofie aan die Universiteit van Kaapstad en word in 1929 daar dosent in die Opvoedkunde. In 1948 word hy aangestel as hoogleraar in die Suid-Afrikaanse letterkunde, geskiedenis en kultuur aan die Universiteit van Amsterdam, ’n posisie wat hy tot en met 1958 beklee. Vanaf 1960 tot met sy dood in 1970 is Van Wyk Louw hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy debuteer in 1937 met die digbundel Alleenspraak, waarvoor hy die Hertzogprys vir poësie ontvang. Hy het daarna nog vier keer die Hertzogprys ontvang, die laaste keer in 1965 vir sy bundel Tristia. Van Wyk Louw se bekendste gedigte sluit in “Grense”, “Die beiteltjie” en die epiese gedig Raka, en van sy bekendste dramas is Germanicus en Die pluimsaad waai ver. N.P. Van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 op 64-jarige ouderdom in Johannesburg oorlede. Hy word as die belangrikste digter van die Dertigers beskou en is beslis een van die grootstes wat Suid-Afrika nog opgelewer het.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews