Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet

Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet

by François Smuts
Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet

Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet

by François Smuts

eBook

$14.99  $19.34 Save 22% Current price is $14.99, Original price is $19.34. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van trou tot skei en testamente Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld Sonde met die bure Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming Kontrakte, en die slaggate om te vermy Wat om te maak as die ongeluk jou tref Hofprosedures Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.

Product Details

ISBN-13: 9780624054399
Publisher: Tafelberg
Publication date: 06/05/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 235
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

François Smuts is 'n advokaat van die Kaapse balie, maar hy was al 'n koerantafleweraar, boekwinkelassistent, sekuriteitsbeampte, mediese student, smous, bestuurder en landdros. Hy het 'n uitgebreide regspraktyk en is passievol oor die toeganklikheid van die reg: "Die boek is nie geskryf in die kadawerstyl van regshandboeke nie ... My doel is om gewone mense 'n gereedskapskissie te gee vir basiese regswerk."

Read an Excerpt

'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry:_x000D_

_x000D_

Gesinsake, van trou tot skei en testamente_x000D_

_x000D_

Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld_x000D_

_x000D_

Sonde met die bure_x000D_

_x000D_

Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming_x000D_

_x000D_

Kontrakte, en die slaggate om te vermy_x000D_

_x000D_

Wat om te maak as die ongeluk jou tref_x000D_

_x000D_

Hofprosedures_x000D_

_x000D_

Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews