Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op ’n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is. Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente sal ’n gunsteling by klein kindertjies wees. Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis ’n gereelde storie vir slaaptyd wees! Ook in Engels beskikbaar.

Product Details

ISBN-13: 9781775840923
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 12/09/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 48
File size: 9 MB
Age Range: 3 - 6 Years
Language: Afrikaans

About the Author

David du Plessis het ’n aantal kinderboeke geskryf en geïllustreer. Sy sensitiewe, ontlokkende illustrasies van die natuurwêreld stel jong lesertjies aan die betowering van die lewe bekend.
Charles de Villiers werk in rekenaarprogram-ontwerp en is ’n gepubliseerde wetenskapskrywer. Sy teenwoordige en rare sin vir humor word veral op die skryf van kinderboeke toegespits.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews