Ver in die wêreld, sushi!
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor ’n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor en munisipaliteite aan die gang hou, roeringe in die Afrikaanse musiekbedryf, sensitiwiteite tussen geslagte en gendergroeperinge, die pêrels van wysheid wat haarkapsters in ’n kliënt se skoot laat val … Maar die bundel re¬ ekteer veel meer as net ’n sardoniese humorsin wat help om gewigtige kwessies in perspektief te stel. Wanneer Koos Kombuis terugkyk oor sy roemryke loopbaan en sin probeer maak van verlies en dood, voer hy lesers mee na streke van die gees wat selde deurgrond word. Ver in die wêreld, sushi! is ’n heildronk op die insigte van ’n uitsonderlike stem in Afrikaans.
1122479458

7.99 In Stock
Ver in die wêreld, sushi!

Ver in die wêreld, sushi!

by Koos Kombuis
Ver in die wêreld, sushi!

Ver in die wêreld, sushi!

by Koos Kombuis

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor ’n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor en munisipaliteite aan die gang hou, roeringe in die Afrikaanse musiekbedryf, sensitiwiteite tussen geslagte en gendergroeperinge, die pêrels van wysheid wat haarkapsters in ’n kliënt se skoot laat val … Maar die bundel re¬ ekteer veel meer as net ’n sardoniese humorsin wat help om gewigtige kwessies in perspektief te stel. Wanneer Koos Kombuis terugkyk oor sy roemryke loopbaan en sin probeer maak van verlies en dood, voer hy lesers mee na streke van die gees wat selde deurgrond word. Ver in die wêreld, sushi! is ’n heildronk op die insigte van ’n uitsonderlike stem in Afrikaans.

Product Details

ISBN-13: 9781770228825
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 08/05/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 475 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Koos Kombuis (gebore Andrè le Roux du Toit) het bekendheid en respek as ’n sanger en liedjieskrywer verwerf, meestal in Afrikaans. Hy is ’n romanskrywer, ’n spotprenttekenaar, ’n gewaardeerde rubriekskrywer en digter. Onder sy bekendste werke is ’n Afrikaanse vertaling van I Ching en ’n godsdienstige satire The Secret Diary of God. Hy het talle fantasieverhale aanlyn gepubliseer en is ook saam met klassieke skrywers soos H.G. Wells in ’n Amerikaanse keurbundel van wetenskapfiksie ingesluit. Hy woon met sy vrou en twee kinders in die Wes-Kaap.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews