Die eerste Stadshaan

Die eerste Stadshaan

by Claudia Eicker-Harris
Die eerste Stadshaan

Die eerste Stadshaan

by Claudia Eicker-Harris

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In Die eerste Stadshaan word Kloupoot die hoenderhaan een nag wakker van die klank van motors wat toet. Hy is baie ontsteld toe hy ontdek dat die stad besig is vinnig uit te brei – tot teenaan die rustige plaas waar hy woon. Hy besluit dat hy die plaas moet verlaat om een te soek wat rustiger is. Maar hy kan nie net alles so los en padgee nie. Jaar na jaar het hy elke mens en dier op die plaas wakker gemaak en dit is sy plig om seker te maak iemand neem sy taak oor. Hy besluit om oudisies te hou om die geskikte voël te vind wat hom kan vervang. Na baie vermaaklike en frustrerende oudisies vind Kloupoot sy perfekte plaasvervanger.

Product Details

ISBN-13: 9781432307554
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 32
File size: 8 MB
Age Range: 4 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Claudia Eicker-Harris is in Johannesburg gebore; sy het daar groot geword en aan die Universiteit van die Witwatersrand gestudeer. Sy is 'n eggenote, moeder, kreatiewe direkteur en skrywer.
Juan Carlos Federico is 'n bekroonde Argentynse grafiese ontwerper en illustreerder. Hy woon in Buenos Aires met sy vrou en vyf kinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews