Ek Wonder Wie?

Ek Wonder Wie?

by Kerryn Ponter
Ek Wonder Wie?

Ek Wonder Wie?

by Kerryn Ponter

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit 'n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. Ek Wonder Wie? is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal 'n ware vreugde vir kleintjies wees.

Product Details

ISBN-13: 9781432309091
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 24
File size: 2 MB
Age Range: 2 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Kerryn Ponter is ’n vryskutkunstenaar en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit verwerf. Haar kindertjies is weetgierig en besonder lief vir stories en sy het heelwat ervaring opgedoen deur stories vir hulle te skryf en te illustreer. Kerryn se ander boeke, Kwaai Uil en Kwaai Uil Gaan Swem, is reeds deur Struik Kinders uitgegee.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews