Diere-ABC

Diere-ABC

by Wendy Maartens
Diere-ABC

Diere-ABC

by Wendy Maartens

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie ABC-boek is geskryf deur Wendy Maartens ‘en Appelliefie die hanskolgans (wat haar bes doen om letters uit storieboeke op te pik)’. ABC-boeke bly nou maar kinders en ouers se gunstelinge. In hierdie Diere-ABC met lawwe rympies leer kinders nie net die letters nie, maar sal alle lesers hulle verlekker in die plesier wat Wendy Maartens in woorde vind en hoe sy ons die woorde as’t ware laat proe.

Product Details

ISBN-13: 9781432306106
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/22/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 19 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 4 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Wendy Maartens woon in Table View – ’n klipgooi van die ‘groot blou dam’, Rietvlei se strandmeer en die Weskus waar alles om die draai van die gety, vroegoggend se vangs en die stories van vroeër jare dwaal. Sy is ’n kinderboekskrywer, joernalis, vertaler
Alinde Lombaard bly ook in die Kaap. Haar snaakse en snoesige diertjies is perfekte pasmaats vir Wendy se lawwe rympies, en toon haar veelsydigheid aan as kunstenaar.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews