Toortsie se Bantingboerekos is meer as net 'n resepteboek. Dit bevat smaaklike, vinnige en maklike resepte wat in gewone huise, met gewone bestanddele gemaak kan word. Al hierdie resepte is geskik vir die Bantingleeftsyl, Keto, Intermittent Fasting, Glutenvry, Diabetes, Metaboliese Sindroom, LCHF.
Toortsie vertel ook haar verhaal, haar reis sedert sy in Julie 2014 begin het om die Bantingeetplan te volg.
Dis 'n lekker leesboek tesame met 'n resepteboek.
Madelé Burger is 'n ma, 'n ouma, 'n boervrou. Hulle woon in die Overberg. Haar koservaring kom van meer as 36 jaar se kosmaak vir haar gesin.

Toortsie se Bantingboerekos: My reis - resepte en stories

Product Details
BN ID: | 2940165881336 |
---|---|
Publisher: | Madelé Burger |
Publication date: | 06/21/2022 |
Sold by: | Smashwords |
Format: | eBook |
File size: | 3 MB |
Language: | Afrikaans |