'n Droomhuis vir Kristie

'n Droomhuis vir Kristie

by Elaine Marais
'n Droomhuis vir Kristie

'n Droomhuis vir Kristie

by Elaine Marais

eBook

$9.49  $10.13 Save 6% Current price is $9.49, Original price is $10.13. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

’n Vreemdeling by ’n familiebegrafnis keer Kristie se lewe onderstebo. Haar daaglikse take by die argiteksfirma beleef ook ’n wending: Erik is ’n moeilike kliёnt en ook die onweerstaanbare tipe. Toe Kristie se werklikheid ineenstort, vlug sy na Phuket in Thailand. Maar die eiland bring nie vir haar die gemoedsrus waarop sy gehoop het nie. Terwyl sy van haar omgekeerde wêreld probeer sin maak, begin een van die laaste bastions in haar lewe wankel. 

Product Details

ISBN-13: 9780796323477
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 04/19/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 343 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Elaine Marais studeer by Universiteit van die Vrystaat. Sy is kultuurhoof by HTS Drostdy op Worcester en tree ook as beoordeelaar vir ATKV-redenaarskompetisies op. Sy het drie kinders en bly in Worcester. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews