Errol Tobias: Suiwer goud

Errol Tobias: Suiwer goud

by Errol Tobias
Errol Tobias: Suiwer goud

Errol Tobias: Suiwer goud

by Errol Tobias

eBook

$9.99  $11.05 Save 10% Current price is $9.99, Original price is $11.05. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias 'n wêreldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met mede-Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie "Dok" Craven. Hier is ook Tobias se mening oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sý kant van die saak.

Product Details

ISBN-13: 9780624071907
Publisher: Tafelberg
Publication date: 08/18/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Errol Tobias is 'n baanbreker in Suid-Afrikaanse rugby. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy van die oorwinnings wat hy behaal het en die struikelblokke wat hy moes oorkom as die eerste swart Springbok-rugbyspeler. Sy kennis en liefde vir rugby het al aan hom kommentatorposisies by RSG en Supersport besorg. Vandag het Errol, 'n toegewyde gesinsman, verskeie besigheidsbelange en dien hy sy gemeente trots as lekeprediker.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews