Teëspoed is jou voorspoed: 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk

Teëspoed is jou voorspoed: 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk

by Bertus Steenkamp

Narrated by Marius Ferreira

Unabridged — 5 hours, 42 minutes

Teëspoed is jou voorspoed: 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk

Teëspoed is jou voorspoed: 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk

by Bertus Steenkamp

Narrated by Marius Ferreira

Unabridged — 5 hours, 42 minutes

Audiobook (Digital)

$12.93
FREE With a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime
$0.00

Free with a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime

$14.70 Save 12% Current price is $12.93, Original price is $14.7. You Save 12%.
START FREE TRIAL

Already Subscribed? 

Sign in to Your BN.com Account


Listen on the free Barnes & Noble NOOK app


Related collections and offers

FREE

with a B&N Audiobooks Subscription

Or Pay $12.93 $14.70

Overview

Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!

“Hierdie is ¿ boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” - Bertus Steenkamp 

Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ¿ dik gat en 'n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:

·      Bertus het ¿ positiewe netto waarde, met meer bates as laste.

·      Hy het geen slegte skuld nie.

·      Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.

·      Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.

·      Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.

·     Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.


Product Details

BN ID: 2940178744079
Publisher: BS Produksie
Publication date: 12/31/2020
Edition description: Unabridged
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews