Aangenaamsdal se geheim: Paaie van gebed wat na God lei
Op Aangenaamsdal is 'n vriendekring van graad 6'e en graad 5's. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues ... soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een - maar Megan is so vergeetagtig. Arme Diana se ouers wil skei. En Hannes kan nie verstaan hoekom hy nie vir die rugbyspan gekies is nie. Saam beleef die vriendekring die lewe en al sy issues. Gelukkig is daar ook Oupa Lag en Ouma Lief wat baie vir die kinders doen en beteken. Die kinders het gelukkig ook die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan: “Volg die pyle en ontdek 'n groot skat!” Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied ... Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God.
1144405550

3.0 In Stock
Aangenaamsdal se geheim: Paaie van gebed wat na God lei

Aangenaamsdal se geheim: Paaie van gebed wat na God lei

by Ewald van Resnburg, Siegfried Louw

Narrated by Berlise Louwrens

Unabridged — 1 hours, 33 minutes

Audiobook (Digital)

$3.00
FREE With a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime
$0.00

Free with a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime

START FREE TRIAL

Already Subscribed? 

Sign in to Your BN.com Account

Listen on the free Barnes & Noble NOOK app

Related collections and offers

FREE

with a B&N Audiobooks Subscription

Or Pay $3.00

Overview

Op Aangenaamsdal is 'n vriendekring van graad 6'e en graad 5's. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues ... soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een - maar Megan is so vergeetagtig. Arme Diana se ouers wil skei. En Hannes kan nie verstaan hoekom hy nie vir die rugbyspan gekies is nie. Saam beleef die vriendekring die lewe en al sy issues. Gelukkig is daar ook Oupa Lag en Ouma Lief wat baie vir die kinders doen en beteken. Die kinders het gelukkig ook die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan: “Volg die pyle en ontdek 'n groot skat!” Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied ... Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God.

Product Details

BN ID: 2940160319315
Publisher: CLF Publishers
Publication date: 03/01/2019
Edition description: Unabridged
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews