Wrok

Wrok

by Beyers de Vos
Wrok

Wrok

by Beyers de Vos

eBook

$10.49  $12.00 Save 13% Current price is $10.49, Original price is $12. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Een stad. Vyf mense. Wraak se bloedspoor. die slagoffer en sy suster Freya Rust glo sy weet alles van haar tweelingbroer Ben, maar wanneer hy vermoor word, besef sy sy lewe was vol geheime. Sy is vasberade om sy dood te wreek, al kos dit wat. die onderwyser Rugby-afrigter meneer Oktober het sy hande vol met sy wilde tienerdogter, maar dit is sý duister verlede wat by hom spook wanneer hy snags in Pretoria met ’n gelaaide vuurwapen ronddwaal. die dwelmhandelaar Slick se wrede mentorskap by Mama Afrika leer hom moord en mag loop hand aan hand. Hy regeer sy dwelmkoninkryk met ’n ystervuis. die speurder Benjamin Rust se moordsaak land op inspekteur Nolwazi Mngadi se lessenaar. In die korrupte slangnes van ’n polisiestasie in Pretoria begin sy met haar ondersoek. Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? En wat is vergelding se prys? Wrok breek die misdaadroman se reëls en werp lig op die morsige gevolge van verdriet, woede en wraak.

Product Details

ISBN-13: 9781485903871
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 280
File size: 932 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Beyers de Vos is ’n skrywer, redakteur en joernalis. Hy was die prosaredakteur van die literêre tydskrif New Contrast en het ’n meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad behaal. Wrok is sy eerste roman.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews